← All projects
general
Contribute to this project →
general
Help 'n Randjie
R0
raised of R30000
0
donors
Closes
31 Dec 2026
Daar is ongeveer 15 Randjies wat jaarliks finansiele bystand benodig om deur skool te kom. Dit is vir behoeftes soos handboeke, daaglikse kospakkie en soms om te help met 'n skooltoer as dit buite bereik is vir 'n sportkind. Ons beoog om in 2026 geld in te samel om 2027 se kinders te kan bystaan van die Alumni se kant af.