Stemme oor die jare
Onthou,
Onthou,
vertel, hou lewend.
Stories, verslae en nuus van die alumni-netwerk en die skool.
12 Mei 2026 · Hoërskool Randburg
Terugblik na Gister
Terugblik met Hennie Wiggett wat in 1990 matrikuleer het.
Lees meer →
11 Mei 2026 · Tjokkie vd Merwe
Eenmaal 'n Randjie, Altyd 'n Randjie
Ons droom is om ’n gemeenskap te bou waar oud-leerlinge weer kan skakel, waar herinneringe gedeel word, maar waar daar ook saam vorentoe gekyk word.
Lees meer →
10 Mei 2026 · Hoërskool Randburg
Matriek 2025 — uitslae
Ons matrieks van 2025 spog met ’n uitsonderlike 100% slaagsyfer!
Lees meer →
Sluit aan by die netwerk
✓ Gratis lidmaatskap
Vir Randjies, Oudrandjies, Ouers,
Vriende en Ondersteuners.
Almal wat omgee oor Hoërskool Randburg is welkom. Lidmaatskap is heeltemal gratis - ons hou net 'n e-pos om jou aan die netwerk te koppel. Geen bydrae nodig nie.