Doelwit-gedrewe veldtogte
Kies 'n projek,
Kies 'n projek,
sien die impak.
Duidelike doelwitte, meetbare vordering.
Jou bydrae staan onder die regte naam.
general
Randjie Argiewe
Doel is om alle jaarblaaie te digitaliseer.
R4350 van R15000
28%
bursary
Beursfonds 2027
Ons beoog om 1 beurs in 2027 van die Alumni se kant af op te stel vir Graad 7's in ons gemeenskap.
R0 van R30000
0%
general
Help 'n Randjie
Ons probeer om ons kinders by te staan waar daar soms 'n finansiele tekortkoming is.
R50 van R15000
0%
Sluit aan by die netwerk
✓ Gratis lidmaatskap
Vir Randjies, Oudrandjies, Ouers,
Vriende en Ondersteuners.
Almal wat omgee oor Hoërskool Randburg is welkom. Lidmaatskap is heeltemal gratis - ons hou net 'n e-pos om jou aan die netwerk te koppel. Geen bydrae nodig nie.