← All projects
bursary
Contribute to this project →
bursary
Beursfonds 2027
R0
raised of R75000
0
donors
Closes
30 Nov 2026
Ons beoog om die skool by te staan om 3 beurse van die Alumni Netwerk af te betaal. Die doelwit van die projek is om die top talent in ons gemeenskap te behou en Randjies van hulle te maak. Ons sal hand vat met die skool se bestuur om die beurse te bied aan kinders wat dit verdien.