Jaarblad Argief
Ons pak 'n opwindende projek aan om alle jaarblaaie digitaal te laai op die webwerf. Jaarblaaie is ten volle beskikbaar vir bydraende lede.
- Blou Baadjie (R50/mnd) - Toegang tot die volle argief
- Balkie (R100/mnd) - Toegang tot die volle argief
- Half Kleure (R200/mnd) - Toegang tot die volle argief
- Erekleure (R500/mnd) - Toegang tot die volle argief
Alle bydraes word aangewend vir ons Alumni-fonds en soortgelyke projekte soos hierdie een.