🚀 Die webwerf word voortdurend verbeter. Laat weet ons asseblief as iets nie reg werk nie sodat ons dit kan regmaak. Sê hallo
Sluit aan by die familie

Word 'n lid,
vir altyd 'n Randjie.

Welkom! Vul die volledige vorm in. Jou inligting word veilig gestoor en alleenlik gebruik om jou op die ledelys te kry en bydraes te verwerk.

Wil jy net 'n eenmalige skenking maak (sonder om aan te sluit)? Gaan na /donate →. Andersins, sluit hier gratis aan deur die R0-bydrae te kies - jy kan dit later opdateer indien jy sou wou bydra. Of kies hieronder dadelik 'n maandelikse bydrae.

1. Wie is jy?

Ek is 'n …

2. Adres

3. Lidmaatskap

Lidmaatskap is gratis. Kies "Gratis" hieronder en jy is binne die netwerk. As jy maandeliks wil bydra, kies een van die tiers - dis 'n PayFast Subscription-kaartrek (nie 'n eenmalige skenking nie). Jy kan dit enige tyd verander of kanselleer in jou ledeportaal. Vir 'n eenmalige skenking, gebruik /donate.

Sluit gratis aan, of kies 'n maandelikse bydrae. Jy kan dit enige tyd verander.

Kies 'n bydrae-vlak
PayFast Subscription · maandelikse kaart

PayFast Subscription is 'n maandelikse kaarttrek wat PayFast namens jou bestuur - jy kan dit enige tyd in jou ledeportaal kanselleer. Dit is nie 'n debietorder nie en is anders as 'n eenmalige skenking.

Veilige betaling met PPayFast
Visa Mastercard Apple Pay Google Pay SnapScan Zapper Instant EFT

Jou kaartbesonderhede word direk deur PayFast hanteer. Ons stoor dit nooit op ons stelsels nie. PCI-DSS Level 1 gesertifiseer.

4. Voorstelle of kommentaar opsioneel

Is daar enige voorstelle of kommentaar wat jy wil los rakende die Alumni en hoe ons dinge kan verbeter?

5. Toestemmings

POPIA-kennisgewing Die Randburg Alumni-Netwerk (verantwoordelike party) versamel jou persoonlike inligting om jou as lid te registreer, jou bydraes te verwerk, en jou op hoogte te hou van die netwerk se werksaamhede. Ons stoor jou data veilig in Suid-Afrika, deel dit slegs met diensverskaffers (bv. PayFast vir betalings) wat dit nodig het, en hou dit vir solank as wat jy ’n aktiewe lid is. Jy het ’n reg om enige tyd jou data in te sien, reg te stel of te laat verwyder by info@oudrandjies.co.za. Sien die volle privaatheidskennisgewing vir besonderhede.
Toestemmings

Jy sal dadelik 'n bevestiging op die skerm sien - en sodra ons amptelik live gaan, ook 'n e-pos.

filum