Klas van 1986 40 Jaar Reunie
Hi Klas van 1986, kom vier saam met ons na 40 jaar as Oud Randjie ons vriendskappe, gedeelde paaie en kosbare skool herinneringe.
Reünies, sportbyeenkomste, kultuuraande en alumni-saamtrekke. RSVP via die skakel by elke geleentheid.
Hi Klas van 1986, kom vier saam met ons na 40 jaar as Oud Randjie ons vriendskappe, gedeelde paaie en kosbare skool herinneringe.
Almal wat omgee oor Hoërskool Randburg is welkom. Lidmaatskap is heeltemal gratis - ons hou net 'n e-pos om jou aan die netwerk te koppel. Geen bydrae nodig nie.