🚀 Die webwerf word voortdurend verbeter. Laat weet ons asseblief as iets nie reg werk nie sodat ons dit kan regmaak. Sê hallo
Oud-Randjies - Alumni Randburg, est. 1966
Slaggereed · sedert 1966

Eenmaal 'n Randjie.
Altyd 'n Randjie.

Verspreid oor die land, oor die wêreld, oor die jare — een netwerk, maandeliks gevoed deur die wat omgee.

Oud-Randjies barometer
AANLYN
20 / 50 bydraers (doelwit)
↑ 1 nuwe bydraers hierdie maand
40.0% van pad na doelwit Totaal: 293 alumni op stelsel
Geen
273
Blou Baadjie
3
Balkie
9
Half Kleure
3
Erekleure
5
Oud-Randjies Alumni
Wie is ons

Die Randburg Alumni Netwerk

Die Randburg Alumni Netwerk is 'n onafhanklike netwerk wat oud-leerlinge, ouers, personeel en vriende van Hoërskool Randburg verenig. Ons doel is om die skool te ondersteun deur talent te behou, borgskappe en projekte te bevorder, fasiliteite te verbeter en toegang tot gehalte-afrigting te versterk. Ons wil skooltrots aanmoedig, die gemeenskap betrek en bydra tot Hoërskool Randburg se strewe om een van die voorste Afrikaanse skole te wees.
01
Talent behou
02
Projekte borg
03
Fasiliteite verbeter
04
Gehalte-afrigting
filum