← Alle stories
Die eerste rugby-toer, 1976
11 May 2026 · Pieter Botha (Matriek 1972)
<p>Toe ons in die bus klim om die lang pad oos toe te ry, het niemand van ons geweet wat ons inkry nie...</p><p>Die kos was vreemd, die taal vreemder, maar die kameraadskap wat ons opgebou het, het 'n leeftyd geduur.</p>